Loving Life TV

SKIDMARKS: STIR – Is Suid Afrika op die pad van die ou USSR? Dit lyk mos vir my so. Ons moet pasop vir dit.

Is Suid Afrika op die pad van die ou USSR? Dit lyk mos vir my so. Ons moet pasop vir dit. Cyril is lankal reeds besig om die oligharchs in plek te sit vir die groot plunder wat gaan kom.