24/7 CHAT - REGISTERED USERS ONLY 
Manuel Magro @VIKING_BOER Hi Viking!
VIKING BOER HELLO Manie en Alta - ja - ek is bietjjie laat maar hier is ek nie -gaan dit goed met julle
ALTA @VIKING BOER: hallo
VIKING BOER LOVE IS BEAUTIFUL -BUT HURT SOMETIMES
ALTA @VIKING BOER: true
Manuel Magro @VIKING_BOER Ek het al so 2 gepos -jou beurt nou
VIKING BOER Rock Me Amadeus - Falco
ALTA @VIKING BOER: great song
VIKING BOER Ek het gou 'n nap gevang na die live stream - ek was dood moeg - die hele dag met die kar gesukkel
Manuel Magro Ook uit die 80's
VIKING BOER @Manuel Magro: Ja, mooi song - weet nie a woord wat die ou sing nie -was 'n lekker treffer
Manuel Magro @VIKING BOER: Het jy reggekom met die starter?
VIKING BOER @Manuel Magro: Ja, ek moes 'n nuwe koop - die ouens was my darem goed gesind en sal dit kan afbetaal - DAARDIE SKUUR GELUID IS WEG
VIKING BOER Papa Don't Preach - Madonna
Manuel Magro @VIKING BOER: As daar net nie nog breakdowns is nie, sal dit gaaf wees.
ALTA @VIKING BOER: sy mag maar sing en dans hoor
VIKING BOER Manie -die starter het nooit teruggekliek as mens die kar start nie en dit het veroorsaak dat die starter uitgebrand het na 'n tyd- -ek moet nou self na die ding gestart het die key terug graai na die terug-click posisie anders kan mens nog 'n snaakse geluid hoor .
VIKING BOER Is dit nou jou beurt - Ek het vir ALTA 'N paar mooi songs saam gebring
Manuel Magro Ek Kan pos, wou nog 'n cover van die Cat stevens songs pos vir evaluasie - 'n ou wat hom goed cover.
VIKING BOER OK, dankie
VIKING BOER DIE OU lyk amper ook soos Cat Stevens
VIKING BOER PRAGTIG - EK is skoon jaloers -
VIKING BOER MANIE -wie is die ou
ALTA Is pragtig
VIKING BOER MANIE -het jy PEACE TRAIN ook as 'n cover
Manuel Magro Hy is op You tube
VIKING BOER Wat is sy naam
Manuel Magro Net bekend as J180EVERLY
VIKING BOER Take My Breath Away - Berlin
VIKING BOER Die een is vir jou ALTA -
ALTA Pragtig!
Manuel Magro Top Gun favorite song
VIKING BOER Tom Cruise wa nog jonk daar
Manuel Magro Tyd gaan vinnig verby
ALTA Uit die fliek topgun
VIKING BOER FOOTLOOSE
VIKING BOER @ALTA: ONTHOU JY footloose
VIKING BOER MANIE -pos
ALTA @VIKING BOER: jip
Manuel Magro Wil gou-gou bietjie rock
VIKING BOER @Manuel Magro: Moerse lekker song - Eeen van sy groot treffers
ALTA @Manuel Magro: hengse treffer gewees
VIKING BOER Tommy James & the Shondells HET DIE OORSPRONKLIK GEDOEN
Manuel Magro Kan jy onthou wanneer dit eerste uitgekom het - net min of meer
VIKING BOER 1967/8 - EK HET DIT HIER IEWERS OOK
VIKING BOER Dancing on the Ceiling - Lionel Richie
VIKING BOER @Manuel Magro: Ek het van hulle LP's en ook twee van TOMMY JAMES se solo LP's - baie smart
ALTA Baie nice song
VIKING BOER DIT IS VIR JOU ALTA - vergeet om te sê dis vir jou -kom ons dans
ALTA @VIKING BOER: 😁😁
Manuel Magro Hierdie song herinner my aan die dae toe ek radio-kassette op 'n dubbel tape-deck opgeneem het.
VIKING BOER @Manuel Magro: Ek het nounog my dubble casette decks en draai tafels
Manuel Magro @VIKING BOER: Dit is great! Het jy nog van jou eie band se ou opnames?
VIKING BOER Ek het 'n NAD public broadcasting AMP gebruik en AR-97 speakers en DIA speakers
VIKING BOER ALTA -Hierdie een is ook vir jou
VIKING BOER Danger Zone - Kenny Loggins
ALTA Ja dit was nog musiek ne
Manuel Magro Die was Tom Cruise se groot deurbraak.
VIKING BOER Ek het begin met 'n MARANTZ amp en later die NAD amp bygevoeg - my ligte het ook op die Marantz AMP gehardloop
VIKING BOER s my ou maat
VIKING BOER POS ASB MANIE
VIKING BOER MASSIVE hit gewees -nog steeds mooi
ALTA @Manuel Magro: fantastiese song
VIKING BOER Min het geweet dat Patrick Ook gesing het - net soos Bruce Willis
VIKING BOER Hier is jou volgende song vir jou, ALTA
ALTA @VIKING BOER: daai song van Bruce Willis save the last dance is die mooiste
VIKING BOER Two of Hearts - Stacey Q
Manuel Magro Goeie ou disco nommer
VIKING BOER My volgende is vir ons almal -ons het gewoond geraak hier aan hierdie groep -het baie hits gehad
VIKING BOER Orchestral Manoeuvres In The Dark - Enola Gay
ALTA Baie mooi
VIKING BOER Manie -surprise ons met jou volgende song as OMD klaar is
Manuel Magro Doen so sodra dit klaar is - hierdie OMD nommer was baie goed
VIKING BOER DIT is net die twee ouens en 'n backup drummer
ALTA Pragtig
VIKING BOER Neil DiAMOND PAYED HIS DUES IN DIE MUSIEK BEDRYF -TONNE HITS - Mens kan dit nog altyd oor en oor speel en na luister
ALTA Is waar
VIKING BOER ALTA- EK HOOP JY HOU VAN DIE VOLGENDE SONG
VIKING BOER Bryan Ferry - More Than This
Manuel Magro Herinner my aan kasette wat ek baie geluister - Wil vir julle 'n song speel, wat ietsie mimiek van Neil Diamond - dit was die idee in elk geval
ALTA Dis my favorite Sanger!!!!!
Manuel Magro Thea se groot favorite!
VIKING BOER @Manuel Magro: dankie, Manie - sê sommer ook Hi vir Thea. Lief vir julle
ALTA Al Bryan Ferry se songs is fantasties
Manuel Magro @VIKING BOER: Sy slaap al, vandag maar 'n harde dag gewees. Sal vir haar laat weet.
VIKING BOER Ek dink julle sal die volgende song ook onthou en geniet Die ou is ook skielik oorlede
VIKING BOER Die Bryan Ferry song is 'n remix en is bietjie lank -ek sal dit af-cut nou-nou
VIKING BOER What You Need - INXS
Manuel Magro Sy dood was 'n groot skok - ek en Thea was verslae - was ook een van ons gunstelinge
VIKING BOER Die ou laat my baie dink aan Mick Jagger - sy naamis Michael Huttchinson of so iets
Manuel Magro Dink dit is Michael Hutchence, blykbaar selfmoord gepleeg - baie suspisieus.
VIKING BOER Ek kan nie meer mooi onthou nie -maar ek dink hy het homself agter sy kamer se deur opgehang
Manuel Magro Dis hoe ek dit ook het
VIKING BOER @Manuel Magro: Ja jy is reg .Manie
VIKING BOER Pos maar asseblief
Manuel Magro Hoor of jy iets van Neil Diamond in hierdie song se aanslag kan uitmaak.
VIKING BOER MANIE, wow - Is dit nie die ou waarvan jy my vertel het nie of dwaal ek nou
Manuel Magro Jy droom nie
ALTA Great stemme
VIKING BOER Vertel bietjie vir Alta - sy sal omval as sy jou storie moet hoor - dit is absolute amazing - ek kan self dit nognie laat insink nie.
VIKING BOER @Manuel Magro: OF sy moet wag vir jou boek - ek hoop nie ek is noute voor op die wa nie
VIKING BOER MANIE - EK WILL WEER NA DIE SONG LUISTER -DAN SAL EK VOLGENDE POS -SORRY DIE SONG IS MASSIVE -
ALTA Julle het my nou baie nuuskierig
Manuel Magro @ALTA IN kort - ek het 3 jaar, met een jaar af gevat 1986 - 1989 0m hierdie ou se musiek op kitaar tape en papier te skryf. Dit nadat 'n gebedskroep my opdrag gegee het om vir hom en sy band mates te bid.
ALTA @Manuel Magro: kyk hoe werk die Here dis absoluut fantasties Manuel
VIKING BOER @ALTA: Die res kom nog -jy moet wag vir sy boek eendag as hy klaar is
VIKING BOER Stevie Nicks - Talk To Me (Official Music Video)
Manuel Magro @ALTA: Ek het deur visioene sy naam adress en toekomsgeskiedenis gesien waarvan ek elke album kon pos en hy kon dit profeties uitreik en na sy adress in Amerika stuur op 27 Julie 1989
VIKING BOER Hello,Richard
VIKING BOER ALTA -hierdie song is vir jou - hoop jy like dit - Stevie Nicks - die stem agter Fleetwood Mac
ALTA @Manuel Magro: Dis so goed!
ALTA @VIKING BOER: dis pragtig Viking
VIKING BOER Sy sing met soveel gevoel -amper asof sy kwaad iss
VIKING BOER Your Love - The Outfield
VIKING BOER Richard, jy kan volgende pos as jy will, Thanks, Then Manie will post
Manuel Magro Outfield is 'n groot.
ALTA @Manuel Magro: ek stem
VIKING BOER @Manuel Magro: ja , AMPER AL VERGEET VAN HULLE
VIKING BOER @Manuel Magro: > Jy moet maar pos hierna -lyk nie of Richard hier is nie
Manuel Magro Wil weer Outfield doen
VIKING BOER @Manuel Magro: SOLID lekker song gewees
Manuel Magro Herinner my effens aan Men at Work se stem en ritme
ALTA Kyk hulle mag maar sing
VIKING BOER Mooi dame daardie
VIKING BOER Het so ietsie ook van Fleetwood Mac in hulle
VIKING BOER ALTA - die volgende een is net vir jou
ALTA @VIKING BOER: ok
VIKING BOER Richard Marx - Right Here Waiting (Official Music Video)
VIKING BOER Watter goeie stem
ALTA Richard marx is ook my gunsteling
Manuel Magro Baie suiwer draende vol stem.
VIKING BOER @ALTA: Jy sien -ek kan amper jou gedagtes lees =asof jy met my kommunikeer oor watter song jy like
ALTA Jy moet sy song hazard hoor dis die beste song ooit
Manuel Magro Stem Alta - baie goed
VIKING BOER Ek sal dit onthou -en sometime ook op my playklist sit -Dankie
VIKING BOER Dit is 'n Klassieke guitar wat die ou speel
ALTA @VIKING BOER: ek love sy stem en woorde
VIKING BOER King for a Day - Thompson Twins
ALTA Great
VIKING BOER Sy lyk baie soos PINK
ALTA Ek leef my in lirieke in
VIKING BOER @ALTA: Het jy al getry songs skryf ?
ALTA Ek skrif gedigte...lyk my wraggies jy lees gedagtes
VIKING BOER @ALTA: Maak jou reg -ons kan dirt in die forums pos
VIKING BOER Pos maar Manie
ALTA @Manuel Magro: nog n gunsteling!!
VIKING BOER OOR 100 JAAR sal die wat nog leef na Roy kan luister
ALTA Sjoe dis darem n fantastiese song
Manuel Magro Sy stem vloei "effortless"
VIKING BOER @ALTA: Jou volgende song speel ek met die uitsluitlike doel dat ek die sanger admireer -het vir vir PRINCE drums gespeel en PRINCE het haar gehelp om op haar voete te kom -
VIKING BOER A Love Bizarre - Sheila E.
Manuel Magro Die song was gewild
ALTA @Manuel Magro: I drove all night is vol emosie
ALTA @VIKING BOER: great
Manuel Magro Ek gaan nou iets soortgelyks in emosie as drive all night doen
ALTA Wow!!! Pragtig
ALTA Nou gaan ek vir julle nagsê baie dankie weereens vir n wonderlike musiekaand dit was so great
ALTA @VIKING BOER: lekker slaap
Manuel Magro @ALTA: Dankie dat jy luister en waardeer - musiek is net lekker. Slaap lekker
ALTA @Manuel Magro: lekker slaap
Manuel Magro @VIKING_BOER ek moet self begin dink om te gaan slaap
ALTA @Manuel Magro: musiek praat met mens en dis so relaxing
ALTA Viking en Manuel baie dankie my vriende
Manuel Magro @ALTA: Ek geniet ook goeie gospel van tyd tot tyd.
Manuel Magro @ALTA: Dankie ALTA Dit is lekker om meelewing te ervaar.
VIKING BOER SORRY, My Firefox het ge-fire
Manuel Magro @VIKING BOER: Ek gaan nie meer baie kan pos nie - raak moeg.
Manuel Magro Viking as ek jou nie weer sien nie. Lekker slaap. Hier is my laaste song vir eers.
VIKING BOER Mooi bly Manie -my browser het ge-freeze en moes ek reboot - Sien jou weer my vriend -Dankie vir die lekker aand
VIKING BOER Election Day - Arcadia
ALTA @Richard Anderson: hello
ALTA Good morning fam
Richard Anderson <div>
</div><div>
</div>
ALTA @Richard Anderson: how are you
Richard Anderson awesome thanks, and you, high on life are Iglasses-cool
ALTA @Richard Anderson: Great 😊
ALTA Have a great day
Richard Anderson you too, best wishes to your maaitjies
Richard Anderson have a wonderful weekend ....Life is amazing
ALTA @Richard Anderson: ty to you as well...how is your puppies
Richard Anderson @ALTA: costing me a fortune, just the refurb inside my van is 70 000 rands
ALTA @Richard Anderson: oh my word .. but I think it will be beautiful
Richard Anderson still not finished......a home from home, a house on wheels
ALTA @Richard Anderson: I think it's awesome
ALTA @Richard Anderson: 😊
VIKING BOER 27 Feb.2021loveLOVING LIFE DAILY BREADlove starJohn5:7 "Sir,the invalid replied,"I have no one to help me into the pool when the water is stirred.While I am trying to get in, someone else goes down ahead of me.starJohn8:31 To the Jews who had believed him,Jesus said,"If you hold to my teaching, you are really my disciples."starLuke1:4 So that you may know the certainty of the things you have been taught.goodHAVE A BLESSED DAYgood
VIKING BOER love PLEASE NOTE - THE DAILY BREAD VERSES ARE NOT TO ANALYZED BIBLE VERSES OR TO EXPLAIN THEM, IT IS MERELY KEY VERSES TO BE MEMORISED AND WHERE TO FIND THEM IN THE BIBLE.ALSO,THE SPACE ALLOWED ACCORDING TO THE CHAT RULES ARE LIMITED TO POST THE VERSES. THANK YOU.love
ALTA @VIKING BOER: hello