Loving Life TV

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM Adjunkpresident se lyfwag sterf ná ongeluk met konvooi

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #383316
    Nat Quinn
    Keymaster
    Een van adjunkpresident David Mabuza se lyfwagte is vanmiddag dood nadat Mabuza se konvooi in ‘n ongeluk in Middelburg, Mpumalanga, betrokke was.
    Mabuza is nie beseer nie.
    Mabuza was onderweg na die OR Tambo Internasionale Lughawe toe die ongeluk plaasgevind het.
    Volgens bronne is twee ander lyfwagte met beserings in die hospitaal opgeneem.

     

    Adjunkpresident se lyfwag sterf ná ongeluk met konvooi (afrinuus.com)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.