Loving Life TV

AFR.004.VIKING BOER – TOEWEIDINGS DIENS – Wedegeboorte (Raymond Lombard)

Home Forums DAILY BREAD BY VIKING BOER DAILY DEVOTION WITH VIKING BOER AFR.004.VIKING BOER – TOEWEIDINGS DIENS – Wedegeboorte (Raymond Lombard)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #395227
    VIKING BOER
    Moderator

    AFR.004.VIKING BOER – TOEWEIDINGS DIENS – Wedegeboorte (Raymond Lombard)

    Raymond Lombard – Wedegeboorte? Hoe kan hierdie dinge gebeur

    Ons lees uit Die Skrif – Johannes 3:9 tot Johannes 3:21

    (Joh 3:9) Nikodémus antwoord en sê vir Hom: Hoe kan hierdie dinge gebeur?
    (Joh 3:10) Jesus antwoord en sê vir hom: Jy is die leraar van Israel en jy weet hierdie dinge nie?
    (Joh 3:11) Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, ons spreek wat ons weet en ons getuig van wat ons gesien het, en julle neem ons getuienis nie aan nie.
    (Joh 3:12) As Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel?
    (Joh 3:13) En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is.
    (Joh 3:14) En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word,
    (Joh 3:15) sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
    (Joh 3:16) Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
    (Joh 3:17) Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.
    (Joh 3:18) Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie.
    (Joh 3:19) En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos.
    (Joh 3:20) Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie.
    (Joh 3:21) Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is.

    ****************************

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.