Skip to content
Facebook Twitter Instagram YouTube
Loving Life TV
  • Home
  • Videos
  • 24/7 Chat
  • About Us
  • Contact Us
  • Contributing Channels
  • Forums
  • Charities
  • Resident ArtistsExpand
    • Lyn Ward
    • ColĂ© van Dais
    • Craig Jack Lewis
  • SuperBru Fun!
Facebook Twitter Instagram YouTube
Loving Life TV

BRA-BOERVOLK REDDINGS AKSIE-Verwelkom die volgende aanstellings

Previous Back to: BOERVOLK REDDINGS AKSIE0 Replies

Home / Forums / BOERVOLK REDDINGS AKSIE / BRA-BOERVOLK REDDINGS AKSIE-Verwelkom die volgende aanstellings

To Share this with your friends, groups and pages, simply click on one of the Social Sharing Icons below!!
  • This topic is empty.
  • Author
    Posts
    • Nat
      13 Jul 2022 at 11:08 PM #111972
      BRA Verwelkom die volgende aanstellings veranderinge van aanstelling vir:
      Hanli Konig
      Dorps Verteenwoordiger: *Verskeie Gebiede:
      Shelly Beach, Dezzi Racecourse, Broadview Estate, Oslo, Port Shepstone
      Hanli Staan af van die Margate Dorps Verteenwoordiger posisie en tree in as dorps verteenwoordiger die bogenoemde gebiede
      Hanli beklee huidiglik ook die B.R.A Sekreteriaat Posisie en bedien op die B.R.A Hoofraad asook ons Groep admin vir OVS Wes, OVS Oos, OVS Suid & Natal
      Die B.R.A bedank Hanli vir al haar harde werk wat sy al vroer vir die B.R.A gedoen het & nog steeds doen, waarvan ons glo sy sal haar Streeks verteenwoordiger en n toekomende Provinsiale bestuurder vir Natal volstand bystaan
      N Groot dankie vir jou berydwiligheid vir die harde werk wat jy al uitgeoefen het en vir wat vir jou voor le, om die B.R.A ñ gesonde volks organisasie te maak en te help opbou en bedryf
      Mag jy ons volk met eerbaarheid dien.
      Settings
  • Author
    Posts
  • You must be logged in to reply to this topic.
Log In

Copyright © 2022 Loving Life TV, designed by Rudi Geldenhuys

Scroll to top
  • Home
  • Videos
  • 24/7 Chat
  • About Us
  • Contact Us
  • Contributing Channels
  • Forums
  • Charities
  • Resident Artists
    • Lyn Ward
    • ColĂ© van Dais
    • Craig Jack Lewis
  • SuperBru Fun!