Loving Life TV

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ Brekende Nuus: ‘Dwelmsindikaat’ ontbloot Deur Wanda Olivier

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #461870
    Nat Quinn
    Keymaster

    Brekende Nuus: ‘Dwelmsindikaat’ ontbloot Deur Wanda Olivier

    GAUTENG. – Die polisie het ‘n beweerde dwelmsindikaat wat glo onwettige steroïede, geskeduleerde medisyne, stimulante en ander prestasieverbeterende middels aan aanlyn kliënte verkoop, ontbloot.

    Lt. kol. Amanda van Wyk sê verskeie verdagtes is by verskeie plekke in Pretoria gearresteer.

    “Ondersoeke, wat ‘n forensiese ontleding ingesluit het, het aan die lig gebring dat een van die produkte wat aanlyn as ‘n “vetverbrander” verkoop word, dimethylphenethylamine bevat, ‘n isomeer van metamfetamien wat in die algemeen as crystal meth of tik bekend staan.”

    Hierdie is ‘n ontwikkelende storie en die polisie is steeds op die aktiewe misdaadtoneel in East Lynne teenwoordig.

     

    NUUSFLITS

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.