- This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
Viewing 1 post (of 1 total)
- You must be logged in to reply to this topic.
Home › Forums › WORLD SECURITY AND NEWS FORUM › Fotokrediet Hoërskool De Aar Boet Troskie (86) op Oukersaand oorlede
Boet Troskie (86) is op Oukersaand, omring deur geliefdes, in die Mediclinic in Bloemfontein oorlede. Hy is in 1936 as Cornelius Abraham Troskie gebore.
Troskie was ‘n veteraan-filmvervaardiger en besigheidsman wat onthou sal word vir films soos Funny People, Dirkie (1969), Staal Burger (1969) en The Gods Must Be Crazy (1980) wat hy vervaardig het.
Hy is in 2014 met Tracy Troskie (De Lange Kitching) getroud. Hy het ‘n seun genaamd James uit sy huwelik met Tereza Troskie, wat ‘n voormalige Mej. Suid-Afrika was.