Loving Life TV

HOE KRY ‘N STOOMTREIN SY NAAM? HIERDIE IS ‘N BESONDERSE VERHAAL WAT EK JARE GELEDE VERFILM HET-Rudie Rousseau-BOERE FORUM

Home Forums RUDIE ROUSSEAU-BOERE FORUM HOE KRY ‘N STOOMTREIN SY NAAM? HIERDIE IS ‘N BESONDERSE VERHAAL WAT EK JARE GELEDE VERFILM HET-Rudie Rousseau-BOERE FORUM

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #387148
    Nat Quinn
    Keymaster
    In my lewe het ek al baie mense ontmoet. Baie met ‘n baie spesiale rede. En so wat die ontmoeting met wyle tannie Anne Smith van Bloemfontein gewees. Ek moes Pietermaritzburg toe ry om die verhaal daar te gaan haal het. Nou haar man se broer het vir my skool gehou te Jan Viljoen Randfontein. Hy was Mnr Readmeat gewees. Hy was hoof van die tegniese afdeling gewees. Sal ek die pak met sy blou rottang vergeet die dag na ons van die Randfontein swembad af gekom het en moes pa gestaan het vir my swak punte in die pas en draai werskwinkel. So die wereld is maar hel klein as jy my vra.

     

    https://youtu.be/P6USS5cTMnY

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.