Loving Life TV

Plaasaanval-farm attack

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #427640
    Nat Quinn
    Keymaster

    Plaasaanval no 202311031945

    Datum: Vrydag 2023-11-03
    Tyd:19:45
    Plek: Rietbok Plaas
    Jefferysbaai.

    Wat: Plaaswerkers het geleentheid plaas toe gesoek en is deur 5 mans opgelaai en oppad het die verdagtes die werkers met vuurwapens gedreig en van hulle van hulle persoonlike besittings beroof. Op Rietbokplaas het die verdagtes die familie van die werkers aangehou en selfone en gasbottel geroof.

    Wie:
    Slagoffers: Plaaswerkers en hulle familie. Na verneem word is geen beserings opgedoen nie.
    Verdagtes: 4 mans gearresteer in Jeffereysbaai met geroofde items. Verdagtes is van die omgewing en naburige dorpe. Een verdagte het ontglip.

    Hoe: Met vuurwapens gedreig.

    SAPD Jeffereysbaai:
    MAS 10/11/2023
    Ondersoekbeampte S/Sers Soni 042 200 6801.

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.