Loving Life TV

“SLEGS 44 MENSE PRAAT NOG AFRIKAANS,” SÊ CHARLIZE THERON

Home Forums JUST A RANT “SLEGS 44 MENSE PRAAT NOG AFRIKAANS,” SÊ CHARLIZE THERON

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #382929
    Nat Quinn
    Keymaster

    17 November 2022

    Die Suid-Afrikaans gebore aktrise Charlize Theron (47) word op sosiale media gekap nadat sy tydens ‘n onderhoud sekere uitlatings oor Afrikaans gemaak het.

    In die nuwe episode van die SmartLess podsending met Sean Hayes, Jason Bateman en Will Arnett word Theron uitgevra oor haar moedertaal en grootword jare in Suid-Afrika.

    Volgens Theron is daar slegs sowat 44 mense in Suid-Afrika oor wat Afrikaans praat en meen die taal is besig om uit te sterf. Volgens haar is dit nie ‘n “nuttige taal nie.”

    Sy sê ook tydens die onderhoud dat Engels haar tweede taal was, en dat sy voor 19 jaar oud nie regtig Engels gepraat het nie.

    Intussen is sosiale media-gebruikers woedend oor die onderhoud.

    Luister hier na die volledige podsending.

    HER ASS IN A GLASS!!!!

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.