Loving Life TV

SUID-AFRIKA SE PASPOORT MINDER GESOG

Home Forums JUST A RANT SUID-AFRIKA SE PASPOORT MINDER GESOG

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #388819
    Nat Quinn
    Keymaster

    Suid-Afrika is tans in die 53ste plek op die ranglys van lande met ‘n gesogte paspoort.

    In 2006 was Suid-Afrika in die 35ste plek op die ranglys. Suid-Afrika se paspoort was in 2022 55ste op die lys.

    Die ranglys, deur Henley en Partners is gegrond op hoeveel bestemmings ‘n paspoorthouer kan besoek sonder om ‘n visum vir die land te kry.

    Suid-Afrikaners kan met hul paspoort 106 lande besoek sonder dat hul ‘n visum benodig.

    Japan beklee vir die vyfde agtereenvolgende jaar die eerste plek op die ranglys. Suid-Korea en Singapoer is saam in die tweede plek. Duitsland en Spanje is 4de en 5de.

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.