Loving Life TV

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ VERVOERMINISTER EN LYFWAGTE OP N3-HOOFWEG BEROOF

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #427830
    Nat Quinn
    Keymaster

    7 November 2023

    Die minister van vervoer, Sindisiwe Chikunga, en haar lyfwagte is Maandag beroof terwyl hulle op reis was op die N3-hoofweg naby Heidelberg.

    Die polisie het bevestig dat Chikunga en haar beskermers gestop het om ‘n band om te ruil, wat beskadig is toe vreemde voorwerpe vermoedelik doelbewus in die pad geplaas is.

    Chikunga se lyfwagte was besig om die band om te ruil toe die bende hulle aangeval het.

    Die twee lyfwagte en Chikunga is van vuurwapens en persoonlike besittings beroof.

    Die polisie ondersoek ’n saak van gewapende roof.

     

    BRON:Vervoerminister en lyfwagte op N3-hoofweg beroof – Pretoria FM

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.