Loving Life TV

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM Woolworths verwyder Joodse produk van rakke

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #428924
    Nat Quinn
    Keymaster

    Woolworths het ’n Joodse produk van hulle rakke verwyder na die maatskappy glo dreigemente ontvang het.

    Die besluit kom terwyl die oorlog tussen Hamas en Israel reeds duisende mense se lewens geëis het. Sedert 7 Oktober toe Hamas Israel aangeval het, het mense druk op Woorlworths geplaas om op te hou om Israeliese produkte te verkoop.

    Woolworths het gesê hulle het die enigste produk van Israel ingevoer wat hulle verkoop van hulle rakke verwyder om hulle werknemers en klante te beskerm. Hulle het gesê hulle het dreigemente ontvang omdat hulle dit verkoop.

    Woolworths het gesê die besluit is nie ’n aanduiding van politieke affiliasies nie en beklemtoon dat hulle nie enige land in die oorlog ondersteun nie.

     

    Bron:Woolworths verwyder Joodse produk van rakke (find-it.co.za)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.