25 Comments

  1. This is not a phone conversation you can hear clearly it was a voicenote send to warren

    8
  2. What are the links to these two other guys he is suing?did you say Ramkat and Anthony hall?

    1
  3. 不不不不不FUNNY ENOUGH HE WANTED TO GET TANNY GRAINGER THE COLORED GUY WHO HAS 20 000 FOLLOWERS. SO THAT THE UIM CAN GENERATE VOTES FROM COLOUREDS.
    UNKNOWINGLY THAT TANNY GRAINGER’S FOLLOWERS ARE ACTUALLY WHITES He started following him and Franswa Jerome from the Senekal scenario….

    12
  4. MOOI NEIL GOOI WEER EN SPOG MAAR MET JOU GELD.
    DIE BILJOENE WAT DIT KOS OM N PRESIDENT TEWORD IN SUID AFRIKA MAAK JOU GLAD NIE DIE GEPASTE KANIDAAT NIE

    11
  5. Doen jouself n guns en verdwyn soos jy s礙. Jy het dit verloor en n vark geraak in daai gesprek niemand het jou Gemaak daai dinge se nie het hulle

    10
  6. Valid defence against any claim for Defamation is either that it is the TRUTH or IN THE PUBLIC INTEREST… and you can bet your bottom dollar that someone with open aspirations to become President of this Country and someone walking in the Public Domain’s actual words is broadcast in the public interest!

    So, that EVERYBODY can see who he really is!!

    15
  7. Ek het nie gelewe in daai tyd nie maar ek ken my Geskiedenis ek redeneer met jou Niel de Beer, jou vark Verraaier. Ek is n trotse Boer

    9
  8. Wat n skouspel LOL! JaNee ou niel het sy naam LEKKER met a plank geslaan. Nee wat ou piet jy is KLAAR in die volk se oe

    8
  9. En nog een ding. As hy nie met die volk gepraat het nie dan hoekom was amper alles in afrikaans? Hy is n bespotting

    9
  10. Ek het al ‘n paar narre in my lewe gesien. Leon Schuster was goed, maar ek probeer nog vasstel op watter planeet het Neil sy kuns aangeleer 井梗云丰五不不不

    6
  11. I think Rudi was right: too much attention paid to this degree granting ‘ceremony’ in Part I. Gives him more attention than he deserves…

    2
  12. This hypocrite is so far up his own arse that it’s actually laughable. Thinks he can threaten his way out of a situation- a true sign of a narcissistic condition. The sooner the elections come and he sees his arse the better. It’s Africa and everybody knows how elections are won there.

    7
  13. When you talk in front of a mirror like I am sure he does, be careful that it does not crack

    6
  14. Scumbags in hierdie lewe swem in en drink troebel water en ken nie die suiwer water van die lewe nie en dwaal in die duister rond soos afkop hoenders en gryp na grashalmpies om hulle saak te stel aan ‘n oningeligte groep mense soekend na ondersteuning vir hulle leuns en ja-boetie opvattings en om stemme te verwerf om vleis aan hulle leuns toe te voeg met ‘n ja en amen op alles wat hulle opdis as waarheid. Platweg gestel, hulle begin hulle eie leuns glo. Dit word ingekleur met 4-letter vloek woorde weens ‘n gebrek aan woordeskat om hulle saak te stel. Gewoontlik stem hulle aand en mor礙 praatjies nie saam nie. Mens bespeur die werk van Satan in hulle wolf in skaapsklere dade daarom is dit nie vreemd dat hulle die rug draai op hulle eie mense nie.Eens ‘n leunaar en ‘n verraaier altyd ‘n leunaar en ‘n verraaier.
    Proverbs 14 v12 There is a way which seemeth right unto a man, but the end thereof are the ways of death.

    2
  15. So he is openly saying that he wants to use his “team” to destroy the lives of two white men.

    He was a spy for a communist, terrorist group.

    I would not be suprised if he is being funded by Soros.

    7
  16. In the loving life intro of every livestream, Neil de Beer looks so good in orange.

    1
  17. hy is gatvol vir die wittes ek is gatvol vir hom,,,dit was nou n pynnende ondervinding om na hom te luister ek like hom regtig nie
    hy haal; die lelik uit in my
    @ warrenmitchell178:

    1

Comments are closed.