Loving Life TV

ANOTHER FARMER MURDERED ON HIS FARM IN ROEDTAN-LIMPOPO!!!

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. ANOTHER FARMER MURDERED ON HIS FARM IN ROEDTAN-LIMPOPO!!!

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #1767
    Nat Quinn
    Keymaster

    https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/boer-op-plaas-by-roedtan-doodgeskiet/?fbclid=IwAR2AiW3KZbB_voMa4lKEIiDxeHIQ27suURxu9xM3n-r9fmMvS993hlw8dYo

    ñ Plaas aanval in die Roedtan omgewing het gister middag omstreeks 17H00 die lewe van ñ Boer gekos. 5 verdagtes het met ñ wit Toyota Corolla op die plaas aangekom waar hulle ñ jong man aangetref het .Hulle het hom die huis ingeneem en vasgebind. Die plaasboer en sy vrou het kort daarna by die huis opgedaag.   Waar 4 van die verdagtes uit hul motor geklim en hulle met ñ vuurwapen die huis in geneem het. Hulle is vasgebind waarna die verdagtes geld en vuurwapens geeis het. Die Boer is noodlottig gewond. Die verdagtes het gevlug met vuurwapens wat gebuit is. ñ Plaas werker het vanoggend omstreeks 07H00 opgedaag om te melk en die geroep van die vrou gehoor. Die werker het hulle los gesy waarna die vrou en jong man na die bure gejaag het vir hulp. Die vedagte voertuig se registrasie nommer is verkry waarna eienaarskap bekom is. Betrokke party: mense van die gemeenskap, SAPD Roedtan, HPG Mokopane. Goeie leidrade word deur speurders van Roedtan opgevolg.

    A farm attack in the Roedtan area took the life of a farmer yesterday afternoon around 17:00. 5 suspects arrived at the farm in a white Toyota Corolla where they found a young man. They took him into the house and tied him up. The farmer and his wife arrived at the house soon after. Where 4 of the suspects got out of their car and took them into the house with a firearm. They were tied up after which the suspects demanded money and firearms. The Farmer was fatally wounded. The suspects fled with stolen firearms. A farm worker arrived this morning around 07:00 to milk and heard the cries of the woman. The worker untied them, after which the woman and young man rushed to the neighbors for help. The vehicle’s registration number was obtained after which ownership was claimed.  Involved party: people from the community, SAPS Roedtan, HPG Mokopane.  Good leads are being followed up by detectives from Roedtan.

     

     

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.