Petrus Sitho en Willem Petzer het oor en weer crimen injuria-sake teen mekaar oopgemaak.
Petrus Sitho, aktivis van Stop Plasmoorde, het Dinsdag ‘n saak teen Willem Petzer oopgemaak.
Sitho sê Willem Petzer het hom na bewering die “k-woord” genoem. “DONT CALL ME K*****. JUSTICE MUST HAPPEN”
Kapt. Hazel Mqala het bevestig die saak is by die Gonubie-polisiestasie oopgemaak. Die ondersoek duur voort en geen inhegtenisnemings is gemaak nie.
Willem Petzer het die bewering as ‘n belaglike valse aantyging bestempel.
https://fb.watch/rB2cs_0njL/