Loving Life TV

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ Drie slagoffers, brutaal vermoor, se liggame gehang gevind Deur Wanda Olivier

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #461075
    Nat Quinn
    Keymaster

    MPUMALANGA. – Drie slagoffers, wat brutaal vermoor is, se vasgebinde, aangerande en gebrande liggame is Donderdagoggend in Mekemeke, naby Malelane, ontdek, waar hulle gehang is.

    Lt. kol. Jabu Ndubane sê die motief vir die moorde is tans onbekend en daar word na verdagtes gesoek. Maj.genl. Zeph Mkhwanazi, die waarnemende provinsiale kommissaris, het reeds ‘n span ondersoekers saamgestel in die hoop dat ‘n vinnige deurbraak gemaak sal word.

    Lede van die gemeenskap wat relevante inligting tot die moorde het, word gevra om die polisie te kontak.

    BRON:Drie slagoffers, brutaal vermoor, se liggame gehang gevind – Nuusflits
Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.