Loving Life TV

Beide ouers deur gru-ongeluk geeïs-Waarskuwing! Foto in berig kan sensitiewe lesers ontstel!

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ Beide ouers deur gru-ongeluk geeïs-Waarskuwing! Foto in berig kan sensitiewe lesers ontstel!

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #426575
    Nat Quinn
    Keymaster

    Waarskuwing! Foto in berig kan sensitiewe lesers ontstel!

    VRYSTAAT. – Rian Engelbrecht en Nienke Engelbrecht (37) het Woensdagaand omstreeks 22:45 in ‘n gru-motorongeluk op die pad tussen Odendaalsrus en Welkom gesterf.

    Kapt. Stephen Thakeng sê ‘n sedan het ‘n rondloperdier getref, waarna die bestuurder glo beheer verloor en reg voor ‘n aankomende vragmotor beland het. Die voertuig het onder die vragmotor vasgesit en aan die brand geslaan.

    Die bestuurder van die vragmotor kon betyds uitspring.

    ‘n Saak van strafbare manslag word deur die Odendaalsrus-polisie ondersoek.

    Die Engelbrechts laat drie seuns agter.

    Foto: SAPD

    Bron:Beide ouers deur gru-ongeluk geeïs (find-it.co.za)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.