Loving Life TV

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ Bejaarde vrou erg tydens ‘huisroof’ aangerand Geskryf Deur Wanda Olivier

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #462766
    Nat Quinn
    Keymaster

    Bejaarde vrou erg tydens ‘huisroof’ aangerand Geskryf Deur Wanda Olivier

     

     

    KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou, in haar 70’s, het vandagoggend (Maandag), ernstige beserings tydens ‘n beweerde huisroof by haar huis in Evansstraat, Glenwood, Durban, opgedoen.

    Garrith Jamieson van ALS Paramedics sê dié diens het omstreeks 10:30 op ‘n klag van ‘n beweerde roof by die adres reageer. Met aankoms op die toneel was veiligheidspersoneel teenwoordig en is paramedici na die beseerde bejaarde geneem. Gevorderde lewensondersteunende paramedici het die bejaarde gestabiliseer en vir verdere mediese behandeling na ‘n nabygeleë hospitaal vervoer.

    Umbilo-polisie ondersoek die insident.

     

    BRON:Bejaarde vrou erg tydens ‘huisroof’ aangerand – Nuusflits

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.