- This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
Viewing 1 post (of 1 total)
- You must be logged in to reply to this topic.
Home › Forums › ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ › BOERE IS GATVOL
@wendy_affie_plaas Boere is moeg. Ɓoere word getoets en die skunked lag en brag. Mense koop gesteelde skaap en eet lekker saam. Hoeveel kan boere nog hanteer in hietdie land? Waar gaan jou kos vandaand kom as jy boere knak? Hoe moet n mens verder n bestaan maak. Ons het al 3 plase verloor en probeer hierdie een red, maar hoe red jy dit as jy kaal gesteel word en die gemeenskap wat daarin deel lag??#wendyaffieplaas #tanniewendyaffieplaas #tannievantrawal #waaristrawal #boer #boervrou #boerdery #boerin #plaas #skaap #skaapboer #skaapboerdery #boereisgatvol #reddieboere #onsland #suidafrikatiktok #sa #saboere