Ek het Johan al meer as 3 maande terug belowe ek gaan hom probeer help.
Elke dag dink ek aan hoe ek dit moet doen, wat moet ek sê of hoe moet ek die mense benader sonder dat hulle net verby “scroll”….. Daar is baie mense wat hulp nodig het maar Johan se omstandighede is net ANDERS en ek wil hom nie teleurstel nie.
Hoe moet dit wees om in erge pyn en bekommernis elke dag te lewe en boonop weet jy nie wat jy gaan eet of waar jy vanaand gaan slaap nie….. Sien Johan het tot onlangs nie verblyf gehad nie, hy en sy seun het op straat gebly…
DIT ALS TERWYL HY “STAGE 4” KANKER HET
Al wat hy vra is hulp met sy verblyf wat hulle gekry het, ‘n bietjie kos en fondse vir sy medikasie ens.
Hy kan ongelukkig nie werk nie as gevolg van die kanker.
Vir meer inligting stuur vir my gerus ‘n Whatsapp boodskap by 0829616620.
Deel asb dié plasing op elke platform moontlik, laat dié plasing “viral” gaan en kom ons kry die hulp wat Johan nodig het.
Maak asb ‘n donasie vir bogenoemde.
Bring Hoop
Standard Bank
Rekening nommer :10209381971
Tak kode :051001
Verwysing :Hoop
Tjek rekening
Baie dankie vir die hulp en ondersteuning.