Home › Forums › A SECURITY AND NEWS FORUM › DA TEISTER EN POOG OM AKTIVIS TEEN PLAASMOORDE WAT FLUITJIE BLAAS OP BEDROG TE VERMOOR.
- This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
-
AuthorPosts
-
2025-02-12 at 21:11 #462028
Nat Quinn
Keymasterhttps://www.facebook.com/share/p/18ZaWuaAZv/
DA TEISTER EN POOG OM AKTIVIS TEEN PLAASMOORDE WAT FLUITJIE BLAAS OP BEDROG TE VERMOOR.
Hunters for Justice / To Stop Farm Attacks in S. A. is in besit geplaas van uiters ontstellende materiaal wat die DA openbaar vir die gespuis wat hulle is.
Oor die volgende weke sal die aantygings en van die inkriminerende bewyse hier geplaas word en hul helpers uitgewys word.
Diegene wat genoem word is welkom om ons te kontak om hul kant van die storie te vertel.
Die verhaal klink ongelooflik maar die bewyse kan nie wegredeneer word nie. Die poppies het gedans, daar is genoegsame bewyse. WIE HET DIE TOUTJIES GETREK?
Dalk wil die volgendes begin nader staan om te verduidelik?
John Steenhuysen DA
Pieter Groenewald VFplus
Schalk van der Merwe NKP
Brenda Hanson DA
Die DA Burgermeester van stad Kaapstad
Brigadier Gerda van Niekerk
Johan Marx van Titanium Securitas.
Nasionale Vervolgings GesagVOLG ONS VIR VOLLEDIGE
BEKENDMAKING VAN BESKULDIGDES EN BEWYSE.
https://www.facebook.com/share/p/19qxtwR9dy/?mibextid=oFDknkhttps://www.facebook.com/share/p/1LTeGh3cGP/
DA beheerde Stad Kaapstad beantwoord fluitjieblaser met uiterste viktimisering en poging tot moord.
“Daar is geen uitweg anders as om openbaar te gaan en almal wat betrokke is te ontbloot nie.”
Hunters for Justice / To Stop Farm Attacks in S. A. sal die nodige bewyse en verdere besonderhede van hierdie ongeloofbare en grusame gebeure voorle. Wees geduldig, daar is gigabytes om af te laai.
-
AuthorPosts
Viewing 1 post (of 1 total)
- You must be logged in to reply to this topic.