Loving Life TV

FARM ATTACK 12TH FEB 2024

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. FARM ATTACK 12TH FEB 2024

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #438643
    Nat Quinn
    Keymaster

    Plaasaanval.
    00h45 12 Februarie 2024
    Mev Tanya Bornman Boekenhoutskloofdrif 78 Cullinan.
    Eienaares is in die been geskiet. 2 skote afgevuur waarvan 1 haar getref het. Veiligheids hek oop gebreek om toegang te kry. 2 aanvallers
    Sy is hospitaal toe geneem maar geen ernstige beserings. Reeds terug by die huis.
    SAPS speurders en fotograaf reeds daar en afgestaan.
    Selfoon, bakkie bande en 4 wiel motorfiets gesteel. 4 wiel in die veld gekry deur gemeenskap veiligheid struktuur

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.