Loving Life TV

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. Farm attack 25-02-2025 De Rust Hazyview

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #462973
    Nat Quinn
    Keymaster

    Plaas aanval vandag +/ – 14:00 te De Rust Hazyview.
    25/01/2025
    Mense jul moet /waaksaam wees.

    LAEVELD PLAASWAG RADIO REAKSIE GROEP VERSLAG

    Die plaasaanval het omstreeks 14h00 op 25/2/2025 inHazyview op gedeelte van plaas derust plaas gevind
    N bejaarde man en sy vrou wat n huis huur op die plaas was in sy werkswinkel besig toe sy hond begin blaf ,met die opkyk was drie mans waarvan 2 met handwapens reeds by hom . Die eerste skoot was op die hond gemik en het die dier getref. Die man het dadelik tot aanval oorgegaan en terug baklei nog 2 skote is op hom gevuur maar gelukkig mis . Die drie het daarna op die vlug geslaan. Daars items agter gelaat wat ons met aankoms bedek het . Ek en plaasbestuurder het n duidelike spoor gevat en kon stopper groepe uit sit ,wat een verdagte op gemerk het. Hy het egter weer in die bosse in en net voor ons oor die R40 en in die rigting van aangrensend swart woon gebied ontvlug
    Op daardie staduim het dit hard begin reen en ons het ontrek . Nog 2 pare mense is ondervra wat klere beskrywing gepas het maar was negatief. Die slagoffers was nie aan enige buurtwag of sekeriteits maatskapy verbind nie.Items wat agter gelaat is ,is deur polisie geignoreer ook is daar nie na doppies gesoek nie ,verklaring is wel afgeneem.

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.