Ons mense staan by ‘n kruispad, ons kan óf Christus en ‘n volkstaat kies óf ons kan voortgaan met die huidige bedeling. Verandering begin by elkeen van ons, deur die Lewende God te eer en die Gelofte van ons voorvaders te onthou. As ons die God van ons voorvaders eer en die Gelofte van ons voorvaders sal Hy ons bevry uit die hand van die heidenstamme wat ons land verwoes en ons mense doodmaak.