Loving Life TV

‘n Eie stadsplein vir Afrikaners: Die stadsboufonds daag jou uit!-ORANIA

Home Forums ORANIA ‘n Eie stadsplein vir Afrikaners: Die stadsboufonds daag jou uit!-ORANIA

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #449593
    Nat Quinn
    Keymaster
    OB---Email-Newsletter-Masthead

    Die Orania Stadsboufonds het pas 50 stene vir die Krugerstandbeeld aangekoop

    Kruger Stadsboufonds Thumb

    Wanneer laas het Afrikaners vir hulleself ‘n eie stadsplein gebou?
    Wanneer laas is ‘n projek soos hierdie met selfvertroue, en in geloof, vir ons mense aangepak?
    Oraniërs bou ‘n stadsplein, ‘n sentrale punt waar ons geskiedenis, kultuur, geloof en republikeinse droom gevier kan word.

    Terwyl Afrikanererfenis nie meer welkom is in Suid-Afrika nie, en dit verniel, gevandaliseer en weggegooi word, word daar in Orania verantwoordelikheid vir ons erfenis geneem. ‘n Presiese replika van die Kruger-beeld wat op Kerkplein staan, gaan op hierdie plein opgerig word.
    Om dit moontlik te maak, moet 2600 “stene” verkoop word om die nodige geld vir die projek in te samel.
    Die Orania Stadsboufonds, onder voorsitterskap van Riaan Jacobs, het pas aangekondig dat hulle 50 stene koop, en vir die volgende 50 wat deur Orania-ondersteuners aangekoop word, ‘n verdere 50 sal aankoop!
    Koop self, of namens ‘n geliefde, kind, kleinkind of vriend ‘n steen aan, en vestig jou ondersteuning in hierdie projek vir volgende geslagte om te sien!

    Plein 001
    facebook instagram twitter youtube
Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.