Loving Life TV

Home Forums RUDIE ROUSSEAU-BOERE FORUM Nou vir die eerste keer in 124 jaar is die boek van Klasie Havenga beskikbaar met 287 oorspronklike Verkragting verklarings deur Boerevroue wat deur Britse soldate Verkrag was op plase terwyl Boere op kommando was.-RUDIE ROUSSEAU

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #459079
    Nat Quinn
    Keymaster

    Nou vir die eerste keer in 124 jaar is die boek van Klasie Havenga beskikbaar met 287 oorspronklike Verkragting verklarings deur Boerevroue wat deur Britse soldate Verkrag was op plase terwyl Boere op kommando was.

    Na 1913 weier die Vrouemonument te Bloemfontein om die wrede dade openbaar in hul museum te maak. Die kamera onderhoud met wyle Elria Wessels wat 33 jaar daar gewerk het sy wat n geesteswetenskaplike navorser was en die bekentenis gemaak het van die afsonderlike kerkhof met 37 ” Vrug van Verkragting” babas op Springfontein.
    Sy word nou afgekraak om te se sy praat nie die waarheid nie. Syt Diamenthia gehad. Jy kan nie alles glo wat sy se nie. En tog laat druk die Vrouemonument n boek om haar te prys oor haar ontskatbare werk wat sy in 33 jaar gedoen het. So waarom weier die Vrouemonument om dit openbaar te maak?

    Is dit om.polities korrek te wees of is daar geld betrokke deur die Britte om stil te bly hieroor. N paar jaar gelede wou Britanje die museum gekoop het. Waarom sou hulle wou? So is daar

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.