Loving Life TV

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ Ontvoerde sakeman gered, verdagte in hegtenis Deur Lelanie Swanepoel

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #463888
    Nat Quinn
    Keymaster

    Ontvoerde sakeman gered, verdagte in hegtenis Deur Lelanie Swanepoel

    JOHANNESBURG. – ’n Portuguese sakeman wat op 11 Maart vir ’n losprys ontvoer is na hy ’n werknemer in Rewlatch afgelaai het, is gisteroggend in Westdene gered.

    ‘n Verdagte, ’n Zimbabwiese burger, is in hegtenis geneem.

     Die ondersoek na die ontvoering is steeds aan die gang en nog verdagtes sal na verwagting in hegtenis geneem word.

    Die verdagte Zimbabwiër sal volgende week in die hof verskyn.

    Bronne: SAPD

     

    bron:Ontvoerde sakeman gered, verdagte in hegtenis – Nuusflits

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.