Urgent Assistance Required
Goeie Naand aan elkeen julle dit was vandag die ergste dag wat Ek nog ervaar het van dat Sakkie die Brand ongeluk gehad het die 3de Augustus 2024, Umpungwe Hospitaal se diens en hulp was vinnig puik hulpvaardig die Saterdag 3de Augustus so gaan ons dag vir dag Hospitaal toe Saterdag 10de Augustus het Ek al begin vra asb Ek versoek dat Sakkie oor geplaas word na n Hospitaal toe met n brandeenheid Ek het met Dr gekonselteer en daar word net gese dit nie nodig nie ons het privaat hulp en raad gekry die wrede waarheid the brutal truth is as Mnr van der Walt nie oorgeplaas word soos in vanaand nie kan dit sy dood veroorsaak bid asb Ek vra asb Ek/ons het krag en ondersteuning nodig dit raak te veel Ek is vandag gebreek Sakkie se woorde Ek kan nie meer nie Ek gee op asb bid dat ons n oorplasing kan kry hy moet teater toe hy moet sedasie kry hy moet in ICU en ge isoleer word mense asb asb Ek Roep vir hulp met n baie,baie seer en stukkende hart Groete Leatitia
Capitec. 1809187263. I.D van der walt.
Dit is Leatishia (Sakkie se vrou) se bank rekening.
Vir meer besonderhede kontak asb dringend vir Helgaardt Muller op +27 74 601 3753