Loving Life TV

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ Waarskuwing na ‘spiking’ en beweerde ontvoering

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #464893
    Nat Quinn
    Keymaster

    Waarskuwing na ‘spiking’ en beweerde ontvoering

    Foto’s: Chandré N14 Emergency Report Spiking Pretoria to Krugersdorp WA-groep

    GAUTENG. – Motoriste wat van die N14-hoofweg na Krugersdorp, in die Diepslootgebied reis, word gewaarsku nadat motoriste Sondagaand omstreeks 19:15 slagoffers van skerpgemaakte penne was en na bewering daarna ontvoer is.

    Volgens Live Traffic NGO is ‘n motoris se Haval-voertuig later tydens ‘n soektog deur die polisie, veiligheidsmaatskappye en reageerders opgespoor. Die slagoffers, onder andere ‘n kind, is met geringe beserings gekry, terwyl die verdagtes op die vlug geslaan het.

    Terwyl die misdaadtoneel Sondagaand as steeds aktief beskryf is, is genoem daar is minstens vier ander voertuie in die gebied gespike. Die polisie was op die toneel en ‘n ambulans het ondersteuning gebied.

    Motoriste wat die slagoffer van ‘n spiking is, word weereens gemaan om onder geen omstandighede stil te hou nie. Indien jy ‘n slagoffer is, ry na ‘n veilige bestemming en moenie ‘n wiel en ‘n wieldop bo jou eie lewe plaas nie.

    Enige verdagte optrede moet by die polisie en of nooddienste aangemeld word.

    Die NGO het Sondagaand hulle kommer in die volgende boodskap gedeel:

    Our hearts are heavy as we witness the alarming rise in spiking incidents across our roads. This is not just a threat—it’s a reality that is putting lives at risk every day. Criminals are growing bolder, and our highways are no longer as safe as they should be. We cannot afford to wait any longer; the time to act is now.

    This fight is not for the police or security forces alone – it’s for all of us. Each one of us has a role to play in ending this menace. Whether it’s spreading awareness, volunteering your time, donating to support local responders, or simply being vigilant, every effort counts.

    • Volunteer – Help educate others on the dangers of spiking.

    • Donate – Support our “Donate a Cup of Coffee” campaign to aid security efforts.

    • Report – If you see something suspicious, speak up. If you’ve been a victim, make a case. Silence only emboldens criminals.

    • Support – Stand with your local Community Policing Forum (CPF) and security teams.

    The voice notes circulating are a chilling reminder – this could be you tomorrow. Let’s not wait until it’s too late. Take action today. Together, we can reclaim our roads and protect one another.

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.