Loving Life TV

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ WESTERN CAPE MOST DANGEROUS PROVINCE FOR WOMEN

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #442496
    Nat Quinn
    Keymaster

    Wes-Kaap volgens nuwe opname onveiligste provinsie vir vroue

    1st For Women het onlangs ’n nuwe opname gedoen oor hoe en waar vroue veilig voel. Hulle het 6 596 vrouens ondervra oor hulle persepsie van veiligheid in hulle provinsies.

    1st For Women het die data gebruik saam met die polisie se misdaadstatistieke vir 2023 om by ’n antwoord uit te kom. Elke provinsie is oor 20 faktore met ’n telling uit ’n 100 bepunt.

    Vrouens is gevra oor daaglikse situasies en talle van hulle het gesê hulle voel onveilig om saans alleen te loop, om alleen te bestuur en om met vriende uit te gaan. Talle vrouens het gesê hulle was reeds slagoffers van misdaad.

    Volgens die opname is die Wes-Kaap die minste veilig vir vrouens, met Limpopo die veiligste provinsie

     

    bron:Wes-Kaap volgens nuwe opname onveiligste provinsie vir vroue – Nuusflits

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.