- This topic has 0 replies, 1 voice, and was last updated 2 years ago by .
Viewing 1 post (of 1 total)
Viewing 1 post (of 1 total)
- You must be logged in to reply to this topic.
Home › Forums › DAILY BREAD BY VIKING BOER › RESOURCES AND LINKS FROM VIKING BOER › 040.VIKING BOER – RESOURCES – Die Slag van Bloedrivier
040.VIKING BOER – RESOURCES – Die Slag van Bloedrivier
Die Slag van Bloedrivier – 16 Desember 1838 – Battle of Blood River
***********************
Die gelofte van Bloedrivier, soos dit in 1838 afgelê is, lê vir baie mense na aan die hart. Hierdie mense verstaan dat die gelofte uit nood gebore is. Hierdie mense verstaan die smeekgebed wat binne die gelofte vervat is. Hierdie mense sien en erken die Almagtige Vader se hand in die uitkoms van die slag. Dit is om hierdie rede dat ‘n Bloedrivier-geloftefees, waar ookal, ‘n dankbaarheidsfees is. Dit is ‘n fees wat sentraal daarop gerig is om aan die Apartgestelde Vader die dank en eer te gee.
*******************************