Loving Life TV

040.VIKING BOER – RESOURCES – Die Slag van Bloedrivier

Home Forums DAILY BREAD BY VIKING BOER RESOURCES AND LINKS FROM VIKING BOER 040.VIKING BOER – RESOURCES – Die Slag van Bloedrivier

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #386522
    VIKING BOER
    Moderator

    040.VIKING BOER – RESOURCES – Die Slag van Bloedrivier

    Die Slag van Bloedrivier – 16 Desember 1838 – Battle of Blood River

    ***********************
    Die gelofte van Bloedrivier, soos dit in 1838 afgelê is, lê vir baie mense na aan die hart. Hierdie mense verstaan dat die gelofte uit nood gebore is. Hierdie mense verstaan die smeekgebed wat binne die gelofte vervat is. Hierdie mense sien en erken die Almagtige Vader se hand in die uitkoms van die slag. Dit is om hierdie rede dat ‘n Bloedrivier-geloftefees, waar ookal, ‘n dankbaarheidsfees is. Dit is ‘n fees wat sentraal daarop gerig is om aan die Apartgestelde Vader die dank en eer te gee.
    *******************************

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.