Loving Life TV

039.VIKING BOER – RESOURCES – Die Gelofte (musiekvideo)

Home Forums DAILY BREAD BY VIKING BOER RESOURCES AND LINKS FROM VIKING BOER 039.VIKING BOER – RESOURCES – Die Gelofte (musiekvideo)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #386084
    VIKING BOER
    Moderator

    039.VIKING BOER – RESOURCES – Die Gelofte (musiekvideo)

    Die Gelofte (amptelike musiekvideo)

    Die burgerregte-organisasie AfriForum het die musiekvideo van “Die Gelofte” saam met die vervaardigingsmaatskappy Inhoud Huis en vyf van die land se topkunstenaars vrygestel. “Die Gelofte” is ’n toonsetting van die Gelofte wat in 1838 deur Sarel Cilliers opgestel is en waarin die Voortrekkers hul afhanklikheid van God in ’n tyd van moedeloosheid en onsekerheid oor die toekoms verklaar. Die lied word deur Adam Tas, Chris Chameleon, Ghapi, Juan Boucher en Christoph Kotze (beter bekend as Appel) gesing. Dit is deur Johan Vorster van Inhoud Huis en Kotze getoonset. Die musiekvideo is deur Forum Films vervaardig, en die verspreiding word deur Dapper Media gedoen.
    ****************************

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.