Loving Life TV

15-jarige meisie van Kraaifontein doodgeskiet

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM 15-jarige meisie van Kraaifontein doodgeskiet

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #391961
    Nat Quinn
    Keymaster

    ’n 15-jarige meisie van Kraaifontein buite Kaapstad is Vrydagaand wreed vermoor.

    Wesley Twigg, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, het in ’n verklaring bevestig dat die polisie na die misdaadtoneel in Dorrisstraat ontbied is, waar hulle die tiener met noodlottige beserings aan haar kop aangetref het.

    Sy is na bewering in die kop geskiet.

    Die oorledene is volgens Twigg deur paramedici op die toneel dood verklaar, terwyl die onbekende verdagte van die toneel gevlug het.

    Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die voorval nie, en die motief vir die moord bly onbekend.

     

    15-jarige meisie van Kraaifontein doodgeskiet (afrinuus.com)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.