Loving Life TV

ANOTHER FARMER GONE TOO SOON

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. ANOTHER FARMER GONE TOO SOON

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #98203
    Nat Quinn
    Keymaster

    Veronica Vivi Grobler is feeling heartbroken with Daniel Grobler.

    My lief waar moet ek tog begin. Ons toekoms als was voor ons en net so binne nie eers n uur nie is alles verby. Ek gaan jou so ongelooflik baie mis my man, jy was n man met n hart van goud. Ek gaan jou glimlag mis, jou stem. Allles van jou. My lief. Weet net ek sal jou viraltyd in my hart hou maak nie saak waar jy is nie.ek sien alles nog so voor my oë gebeur soos daardie dag my lief hoe, hoe gaan ek ooit dit kan vergeet…. Jy moet sag rus my lief is op n beter plek as op hierdie bose wêreld

    #plaasmoorde

    #stopplaasmoord

    #stopfarmmurders

    #genoegisgenoeg

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.