Loving Life TV

Bejaarde egpaar steeds soek-ELDERLY COUPLE STILL MISSING

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ Bejaarde egpaar steeds soek-ELDERLY COUPLE STILL MISSING

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #418600
    Nat Quinn
    Keymaster

    MOOIRIVER, KZN. – Tony Dinus (80) en sy vrou, Jill Dinus (75) word sedert Sondag 27 Augustus van hulle huis op Middlerus vermis.

    Kevin Taylor sê aan FiND iT daar is geen nuwe verwikkelinge in die soektog nie.

    Die bejaarde egpaar is by Mooiriver-polisiestasie as vermis aangemeld en sedertdien word daar na hulle gesoek.

    Hulle voertuig was steeds by die huis, wat gesluit was.

    Indien enigiemand weet waar hulle hulle bevind, kan Mooiriver-polisiestasie by 033 263 7619 geskakel word. Alternatiewelik kan Kevin Taylor by 082 424 9437 gebel word of Missing Children South Africa by 072 647 7464.

    SOURCE:Bejaarde egpaar steeds soek (find-it.co.za)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.