Loving Life TV

Drakenstein-tronkbewaarders vermoor glo gevange wat bewaarders steek

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM Drakenstein-tronkbewaarders vermoor glo gevange wat bewaarders steek

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #393505
    Nat Quinn
    Keymaster
    Die SAPD en Judicial Inspectorate for Correctional Services ondersoek glo die dood van ’n gevange by die Drakenstein-gevangenis nadat die bewaarders hom glo uit wraak doodgemaakhet.
    Vier tronkbewaarders is Woensdag, 8 Februarie deur vyf gevangenes gesteek met voorwerpe wat hulle self skerp gemaak het.
    Die bewaarders het glo die gevangenes gevang en geslaan. Die gevangenes is na ‘n hospitaal geneem. Een is oorlede.
    Die korrektiewe dienste se woordvoerder het die dood van die verkragter Chibani Mgwamdla (26) – een van die wat die bewaarders aangeval het – bevestig en gesê die oorsaak van sy dood is onbekend.

    Drakenstein-tronkbewaarders vermoor glo gevange wat bewaarders steek (find-it.co.za)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.