Loving Life TV

‘EFF gaan Suid-Afrika tot stilstand bring op 20 Maart’

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM ‘EFF gaan Suid-Afrika tot stilstand bring op 20 Maart’

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #393345
    Nat Quinn
    Keymaster
    Die leier van die EFF, Julius Malema, het die naweek bevestig dat die EFF se beplande nasionale stilstand steeds op 20 Maart sal voortgaan.
    Hy het die naweek in Kaapstad gesê hulle het nie toestemming nodig om voort te gaan met die nasionale stilstand nie. Hy het ook vir sy lede in die Wes-Kaap gesê om te identifiseer watter pad, winkelkompleks en stad hulle daardie dag sal binnevaar.
    Hy het gesê dat daar geen skole of werksplekke gaan oop wees nie en dat geen vragmotors of busse toegelaat sal word om te ry nie. Die stilstand sal glo om middernag op 20 Maart begin.

     

    ‘EFF to bring South Africa to a standstill on 20 March’ (afrinuus.com)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.