Loving Life TV

Gwede Mantashe blameer privaat sektor vir beurtkrag

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM Gwede Mantashe blameer privaat sektor vir beurtkrag

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #403265
    Nat Quinn
    Keymaster
    Die minister van energie Gwede Mantashe het die privaat sektor blameer vir beurtkrag omdat privaat maatskappye nie wil belê in nuwe kragsentrales nie.
    Mantashe het aan 702 gesê Eskom wou ‘n nuwe bouprogram begin, maar die regering het die proses vertraag omdat die privaat sektor nie daarin belê het nie.
    Die DA se Kevin Mileham het gesê Mantashe het die privaat sektor blokkeer om deel te word van die energiesektor, maar nou blameer hy hulle vir die beurtkragkrisis.

     

    source:Gwede Mantashe blameer privaat sektor vir beurtkrag (find-it.co.za)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.