Loving Life TV

Jy word uitgenooi na die Orania stadsboukonferensie!

Home Forums ORANIA Jy word uitgenooi na die Orania stadsboukonferensie!

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #415856
    Nat Quinn
    Keymaster
    OB---Email-Newsletter-Masthead

    Jy word uitgenooi: Orania stadsboukonferensie

    Hier is jou uitnodiging om die Orania Stadsboukonferensie op 23 Augustus in Pretoria by te woon.

    Orania groei: Die gemeenskap se infrastruktuur word uitgebou, honderde nuwe erwe word uitgesit en ‘n gemiddeld van 15% jaarlikse bevolkingsgroei is die tendens sedert 2020.

    Dit is ‘n opwindende tyd in Orania se ontwikkeling en die beplanning wat nou gedoen word gaan die volgende hoofstuk in Orania se geskiedenis skryf.

    Orania en Oraniërs droom daarvan om ‘n dié Afrikanerstad te word en ‘n tuiste vir ons mense te skep. Die volgende fase, van stad na streek, is ook reeds in die beplanning om ons vryheidsdoel uit te bou.
    Die Orania Dorpsraad en die Orania ontwikkelingsmaatskappy het saam met professionele stadbeplanners en argitekte van NewUrban ‘n stadsontwikkelingsplan opgestel om ontwikkeling op ‘n volhoubare en sinvolle manier te beplan. Al hierdie opwindende planne is reeds op Orania bekendgestel en word op 23 Augustus in Pretoria by die AfriForum teater vir belangstellendes aangebied.
    Ons wil jou en ander Orania ondersteuners graag daar sien!

    Woon gerus die Orania stadsboukonferensie by:

    AfriForum Teater
    23 Augustus 2023
    09:00 – 12:00
    RSVP voor 18 Augustus by ontvangs@ontwikkelorania.co.za / 053 030 0000

    OOM Stadsbou-konferensie pamflet Sprekers copy
    362691652 667656978721555 963403154093286161 n 1
    facebook instagram twitter youtube
Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.