Loving Life TV

LANDGRABS AND BURNING DOWN OF SCHOOL,FARMHOUSE ETC……KNOPPIESLAAGTE JAN 30 2023

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. LANDGRABS AND BURNING DOWN OF SCHOOL,FARMHOUSE ETC……KNOPPIESLAAGTE JAN 30 2023

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #391462
    Nat Quinn
    Keymaster

    SITUATION IS STABLE!!!!!

    Hoë kans vir onluste vanaand by Knoppieslaagte net langs Olievenhoutbos.
    Kan alle manne op bystand wees.
    Daar was vanmiddag begin met eviction, vir so 4 ure. Daar was n groot klomp polisie maar baie het nou ontrek a.g.v. tekort aan ruber koëls.
    Daar was vanmiddag n paar voorvalle van brandstigting waaronder daar 2 klaskamers van n skool afgebrand was, n lapa daar naby en so ook ñ hele plot met al sy infrastruktuur.
    Daar is beurtkrag vanaf 12 uur so ons verwag die moeilikheid dan, ons sal hier laatweet as die situasie eskaleer. As jy kan help, kom asb. Daar is baie van ONS mense wat op plotte teen aan en naby die grond wat beset is bly.
    Daar is alreeds baie mense ontrek maar sekeres sê hul gaan staan en loop dus groot gevaar as hulle alleen gelaat word.
    Ons sal hier onder die bevel van die GPF en polisie val, ons as Bittereinders sal mannekrag en ondersteuning bied waar ons kan.
    Net nog info:
    Knoppieslaagte, Mnandi, N14 & R55. Close to Olievenhoutbosch. All about illegal landgrabbers occupying huge farm a few months ago, backed by the EFF. Burning a school, a farm house, etc. They want to occupy privately owned land, cause they can.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.