Loving Life TV

LIEBENBERG……..

Home Forums NATS NIBBLES LIEBENBERG……..

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #445246
    Nat Quinn
    Keymaster

    May be an image of 1 person and text that says 'Die VF Plus eis antwoorde by die Verkiesingskommissie (OVK) oor die diamantsmous Louis Liebenberg, wie se naam Donderdag uit die bloute as onafhanklike kandidaat op die kandidatelys vir vanjaar se verkiesings verskyn het. Liebenberg se naam was nie op die OVK se oorspronklike lys van kandidate waarteen partye en lede van die publiek beswaar kon maak nie. Die spertyd hiervoor was 27 Maart. E-publikasies Vind als Soek Profiel'

     

     

    May be an image of text

     

    May be an image of text

     

    May be an image of text that says 'Oudpres. Jacob Zuma se naam was wel op die ys as kandidaat van die uMkhonto weSizwe-party, met die gevolg dat beswaar teen sy kandidatuur gemaak is. Liebenberg was nie Donderdag self by die geleentheid waar partye en onafhanklike kandidate in Midrand die OVK se gedragskode vir die verkiesing onderteken het nie.'

     

    May be an image of text

     

     

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.