- This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
Viewing 1 post (of 1 total)
- You must be logged in to reply to this topic.
Home › Forums › THE ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. › Man vermoor en vrou vasgebind in plaasaanval-FEB O2 2023
‘n Man is glo verwurg en sy vrou vasgebind tydens ‘n plaasaanval wat vanoggend (Donderdag, 2 Februarie) omstreeks 08:30 naby MC Roode-rylaan plaasgevind het.
Vier van die verdagtes is na bewering werkers op dié plaas.
Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, is hulle reaksievoertuie 09:00 na die toneel ontbied.
Met Mooirivier se aankoms is die man ‘n paar meter buite die huis dood gevind. Sy vrou was binne die huis vasgebind gewees. Sy is nie ernstig beseer nie.
Die verdagtes het glo in die man se motorvoertuig gevlug.
SAPD, ER24 nooddienste en Mooirivier Beskerming is op die toneel.
Man vermoor en vrou vasgebind in plaasaanval | Potchefstroom Herald