Loving Life TV

Moordsyfers styg in vier provinsies in Suid-Afrika

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ Moordsyfers styg in vier provinsies in Suid-Afrika

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #430643
    Nat Quinn
    Keymaster

    Onlangse inligting van die Instituut vir Sekuriteitstudies het gewys die moordsyfers styg in vier provinsies meer as die ander in Suid-Afrika.

    Die moordsyfers in die Oos-Kaap, Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap maak 83% van die totale moordsyfer in Suid-Afrika vir 2022/23 uit.

    Die Oos-Kaap het die hoogste moordsyfer in 2022/23 gehad, gevolg deur KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en dan Gauteng. Faktore wat tot die moordsyfers lei, is: korrupsie, swak polisiewerk en die oorhandiging van staatsvuurwapens aan misdadigers.

     

    SOURCE:Moordsyfers styg in vier provinsies in Suid-Afrika (find-it.co.za)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.