Loving Life TV

NINE EFF PARLIAMENT MEMBERS BANNED FOR ANOTHER MONTH

Home Forums ⚖ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖ NINE EFF PARLIAMENT MEMBERS BANNED FOR ANOTHER MONTH

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #442498
    Nat Quinn
    Keymaster

    NEGE EFF-PARLEMENTSLEDE MET NÓG ‘N MAAND GESKORS

     

     

    Die Nasionale Vergadering (NV) se magte en voorregte komitee het die EFF se nege parlementslede, wat voorheen skuldig bevind is dat hulle die parlement geminag het, nog ‘n maand geskors en hewige boetes van tot ‘n maand se salaris opgelĂȘ.

    Die EFF LP’s moet ook aan die president en die parlement om verskoning vra.

    Die LP’s sluit in Naledi Chirwa en woordvoerder Sinawo Thambo, wat skuldig bevind is nadat hulle president Cyril Ramaphosa se presidensiĂ«le begrotingsrede op 9 en 10 Junie 2022 ontwrig het.

    Die ANC se adjunk-hoofsweep Doris Dlakude sĂȘ die straf is regverdig, maar die EFF se regsverteenwoordiger, Mfesane Ka-Siboto, sĂȘ die komitee het dubbel standaarde en dat die party moontlik die howe sal nader vir verligting.

     

    BRON:Nege EFF-parlementslede met nĂłg ‘n maand geskors – Pretoria FM

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.