Loving Life TV

Orania Beweging: die Helpsaamfonds se sukses met jou hulp

Home Forums ORANIA Orania Beweging: die Helpsaamfonds se sukses met jou hulp

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #442858
    Nat Quinn
    Keymaster
    OB---Email-Newsletter-Masthead

    Die Helpsaamfonds: Volhoubare bemagtiging van behoeftige Afrikaners

    Die Orania Beweging se Helpsaamfonds kon verlede jaar meer as R800 000 uitkeer om ons mense te help. Behoeftige kinders se skoolgelde is betaal, bejaardes is gehelp met sorg, Orania se maatskaplike instellings is ondersteun, en beleggings is gemaak in bekostigbare behuising. Dit alles is ‘n belegging in ons mense, ‘n volhoubare ontwikkeling van ons mense se talent en langtermyn ondersteuning aan behoeftiges.
    Dankie aan elke persoon wat bygedra het hiertoe! Elke Orania Beweginglid wat ook tot die Helpsaamfonds bydra maak dit vir ons moontlik om behoeftiges te ondersteun.
    Die Orania Beweging se span sal u in die komende weke bel om seker te maak al u inligting op ons stelsel op datum is, en te hoor of u sou belangstel om van hierdie Helpsaamfonds inisiatiewe te ondersteun. Gesels gerus met ons, indien dit geleë is!
    As alternatief kan u ‘n e-pos stuur na joost@orania.co.za of ‘n WhatsApp na 079 194 8247.

    OB Helpsaam dankie 1 Page 02
    OB Helpsaam dankie 1 Page 03
    OB Helpsaam dankie 1 Page 04
    OB Helpsaam dankie 1 Page 05
    OB Helpsaam dankie 1 Page 06
    OB Helpsaam dankie 1 Page 07
    OB Helpsaam dankie 1 Page 08
    OB Helpsaam dankie 1 Page 09
    OB Helpsaam dankie 1 Page 10
    OB Helpsaam dankie 1 Page 11
    OB Helpsaam dankie 1 Page 12
    OB Helpsaam dankie 1 Page 13
    OB Helpsaam dankie 1 Page 14
    facebook instagram twitter youtube
Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.