Loving Life TV

ORANIA SECURITY SERVICES

Home Forums ORANIA ORANIA SECURITY SERVICES

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #387367
    Nat Quinn
    Keymaster

    Orania Veiligheidsdienste (OVD) is goed toegerus om ons dorp veilig te hou!

    Met ‘n beheerkamer, veiligheidsbakkies, ‘n boot, helikopterplatform, professioneel-opgeleide personeel, verskeie tegnologiese apparatuur en nog vele meer, voel Oraniërs veilig in hul omgewing.
    Die veiligheidsgebou is modern met vriendelike personeel en ‘n gemaklike wagkamer.
    Toe misdaad-statistiek aangevra is, kom die antwoord dat daar tans bloot te min insidente in Orania is om akkurate statistiek te kan opstel.

    Ons is baie trots, maar ook baie dankbaar om so ‘n uitmuntende veiligheidsdiens in Orania te kan hê.

     

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.