Loving Life TV

Orania stadplan: Video-bekendstelling!

Home Forums ORANIA Orania stadplan: Video-bekendstelling!

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #418580
    Nat Quinn
    Keymaster
    OB---Email-Newsletter-Masthead

    ORANIA: Die Afrikanerstad op pad na Vryheid!

    ORANIA: Die Afrikanerstad op pad na Vryheid!
    Die Orania-stadsontwikkelingsvideo is pas bekendgestel!

    Orania moet groei van dorp na stad, sodat ons ‘n kern vir ons mense kan wees om hier in die Karoo te vestig, en sodoende te vorder op ons vryheidspad.
    As vryheid die droom is, moet ons praktiese stappe neem om daar uit te kom.
    Dit beteken dat ekonomiese geleenthede moet geskep moet word, ons mense moet beveilig word deur te konsentreer in een plek, infrastruktuur en nywerheid moet onwikkel word en meer.
    Die Orania Dorpsraad en die Orania Ontwikkelingsmaatskappy het ‘n stedelike ontwerper aangestel, en die ontwikkelingsplanne by ‘n onlangse kongres bekendgestel (video heel onder).

    Hier is van Orania se planne en drome om ‘n leefbare, vriendelike stad vir ons mense te word, sodat ons ‘n vryheidsgroeipunt en ‘n lewende getuienis van Jesus Christus se Koningsheerskappy op aarde kan wees!

    Stadsvideo Thumb
    facebook instagram twitter youtube
Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.