Loving Life TV

Orania stadsboukonferensie: skakel regstreeks in!

Home Forums ORANIA Orania stadsboukonferensie: skakel regstreeks in!

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #417300
    Nat Quinn
    Keymaster
    OB---Email-Newsletter-Masthead

    Jy word uitgenooi: Orania stadsboukonferensie

    Ons nooi jou om regstreeks in te skakel!

    Die Orania Dorpsraad, Orania Ontwikkelingsmaatskappy en die Orania Beweging nooi jou om regstreeks by die Orania Stadsboukonferensie in te skakel.
    Die konferensie sal op Orania Beweging se Youtube en Facebook-blaaie uitgesaai word van 09:00 – 12:00 Woensdag 23 Augustus, en sal na afloop daarvan nogsteeds beskikbaar wees om te kyk.

    Orania en Oraniërs droom daarvan om ‘n dié Afrikanerstad te word en ‘n tuiste vir ons mense te skep. Die volgende fase, van stad na streek, is ook reeds in die beplanning om ons vryheidsdoel uit te bou.
    Die Orania Dorpsraad en die Orania ontwikkelingsmaatskappy het saam met professionele stadbeplanners en argitekte van NewUrban ‘n stadsontwikkelingsplan opgestel om ontwikkeling op ‘n volhoubare en sinvolle manier te beplan.

    Skakel gerus in, en neem deel aan hierdie geleentheid.
    Laat weet ons in die kommentaarafdeling van waar af jy kyk.

    Groete uit Orania!

    369124653 677504147736838 5118025082251258310 n
    facebook instagram twitter youtube
Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.